Regardtv direct
Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie maar hy het beslis die pad na Hom gevind Hy vertel van sy vroegste kinderjare in Bez Valley tot die punt waar sy lewe op die kruin van sy loopbaan n n onverskillige lewe met drank en n vergeefse soeke na n dieper sin heeltemal uitmekaarval Hy het sy gesin en huis verloor maar een oggend met n babelaas en trane wat oor sy wange loop het hy n onvergeetlike ontmoeting met God gehad wat sy hele lewe vir goed verander het Regardt is die merkwaardige verhaal van n man wat nooit sy passie vir die lewe en vir rolprente verloor het nie maar wat op n swaar manier moes leer dat toewyding en gehoorsaamheid aan God die vreugde en sin bring wat hom opgewonde maak oor sy lewe Vandag is hy gelukkig getroud met Clara Joubert Die lig van die silwerdoek skyn weer op hom en oor sy lewe s hy met Dis nie luck nie net genade Regardt Dis nie luck nienet genade Afrikaans Edition
Regardt: Dis nie luck nienet genade (Afrikaans Edition) By Regardt van den Bergh |
0796318271 |
Afrikaans |
249 |
Kindle Edition |
regardt van den bergh |
regardtv |
regardt engelbrecht |
regardt steyn |
regardt laubscher |
regardt engelbrecht frankfort |
regardt strauss |
regardt viljoen |
regardtv direct |
regardt van vuuren |
regardt van der meulen artist |
book regarding nuns |
book regarding clouds |
books regarding forms of energy |
books regarding mental health |
