Rika du Plessis Omnibus 15 By Rika du Plessis

Rika du Plessis Omnibus 15 By Rika du Plessis Kindle Edition Rika du Plessis Omnibus 15 Let asb. Op dat hierdie verhale ook in enkeltitels by aangebied word. Toe dokter Leo Tredoux haar in die steek laat en spoorloos verdwyn, skulp die sagte suster Irina Weideman heeltemal toe.Vyf jaar later raak sy dolverlief, maar toe ontmoet sy ‘n man wat op ‘n druppel water na Leo lyk – net met ‘n ander naam en ‘n vrou en ‘n kind… Karlien ly aan geheueverlies en haar gesig is erg vermink na ‘n tragiese motorongeluk. Sy ondergaan talle plastiese chirurgie sodat haar gesig heeltemal verander. Sy ontmoet die aantreklike dokter Nolan Potgieter, en daar is dadelik ‘n vonk tussen hulle twee. Toe herwin Karlien met ‘n skok haar geheue, en alles in verband met die ongeluk is skielik helder duidelik. Die ongeluk waarin sy vermink was, en Nolan se aanstaande dood is… en sy was agter die stuurwiel… Lourens dink Jenna is ‘n onbekwame mannetjiesmeisiekind, en sy beskou hom as arrogant en vermetel. Sy het haar voorgeneem om nooit weer te swig voor ‘n aantreklike man nie. Maar natuurlik laat die liefde hom nie voorskryf nie…Yolandi se man, Burt, mishandel haar wreed toe sy nie vir hom kan kinders gee nie. Sy vlug en gaan kruip in eenvoud weg. Die mishandeling het gesorg vir ‘n digte kors om haar hart om nie weer iemand daar toe te laat nie. Toe stap Wessel haar lewe binne met oplossings vir haar probleme selfs al weet hy sy kan hom niks bied nie. Tog is die liefde enig in sy soort, en dring deur waar ander dinge nie kan nie. Die besef daarvan kom egter te laat, want ‘n monster met die naam Roanda verongeluk die enigste kans wat Yolandi kan hê in liefde en geluk.

Rika du plessis omnibus 15 pdf francais

Rika du Plessis Omnibus 15 By Rika du Plessis
English
385
Kindle Edition
rika du plessis omnibus 15 book pdf
book rika du plessis omnibus 15 pdf
book rika du plessis omnibus 150
book rika du plessis omnibus 151
book rika du plessis omnibus 1515
rika du plessis omnibus 15 pdf download
rika du plessis omnibus 15 pdf free
rika du plessis omnibus 15 pdf francais
rika du plessis omnibus 15 pdf gratuit
pdf rika du plessis omnibus 15 pdf
pdf rika du plessis omnibus 15 francais
rika du plessis omnibus 15 epub download
rika du plessis omnibus 15 epub vk
rika du plessis omnibus 15 epub free
rika du plessis omnibus 15 epub free download
Let asb Op dat hierdie verhale ook in enkeltitels by aangebied word Toe dokter Leo Tredoux haar in die steek laat en spoorloos verdwyn skulp die sagte suster Irina Weideman heeltemal toe. Rika du Plessis Omnibus 15b Vyf jaar later raak sy dolverlief maar toe ontmoet sy n man wat op n druppel water na Leo lyk net met n ander naam en n vrou en n kind Karlien ly aan geheueverlies en haar gesig is erg vermink na n tragiese motorongeluk Sy ondergaan talle plastiese chirurgie sodat haar gesig heeltemal verander Sy ontmoet die aantreklike dokter Nolan Potgieter en daar is dadelik n vonk tussen hulle twee Toe herwin Karlien met n skok haar geheue en alles in verband met die ongeluk is skielik helder duidelik Die ongeluk waarin sy vermink was en Nolan se aanstaande dood is en sy was agter die stuurwiel Lourens dink Jenna is n onbekwame mannetjiesmeisiekind en sy beskou hom as arrogant en vermetel Sy het haar voorgeneem om nooit weer te swig voor n aantreklike man nie Maar natuurlik laat die liefde hom nie voorskryf nie Yolandi se man Burt mishandel haar wreed toe sy nie vir hom kan kinders gee nie Sy vlug en gaan kruip in eenvoud weg Die mishandeling het gesorg vir n digte kors om haar hart om nie weer iemand daar toe te laat nie Toe stap Wessel haar lewe binne met oplossings vir haar probleme selfs al weet hy sy kan hom niks bied nie Tog is die liefde enig in sy soort en dring deur waar ander dinge nie kan nie Die besef daarvan kom egter te laat want n monster met die naam Roanda verongeluk die enigste kans wat Yolandi kan h in liefde en geluk Rika du Plessis Omnibus 15Rika du Plessis Omnibus 15.