Lem (Afrikaans Edition) By Peet Venter
Lemzoparlimab
Lemmer Bosman se letsels kom van lank voor die DRK oorlog toe hy n weggooikind was wat uit asblikke ge et het tot die vrou wat hom bloot vir haar gevat het sy ma geword het en hom n nuwe lewe gegee het Maar niemand kan di gewese Spes Ops man red toe hy na sy oneervolle ontslag n sekuriteitsfirma se werk in Gaborone gaan doen en uitvind die idee was eintlik dat hy met sy lewe moes betaal nie Vir sy opdraggewers wie se tentakels tot diep in die regering strek kan dit besondere ongemak veroorsaak dat hy nou nog lewend is en bewyse van die komplot kan toon Want hulle skuld mekaar soveel gunste dat niemand sy weg oop sal kan sien om n man te red wat vir ses jaar onskuldig in die tronk gesit het nie En ten minste een van hulle is stapelgek n sy jeug van mishandeling en bloedskande Lem is egter nie die enigste een wat teen n oormag stry nie n Vrouespeurder besef haar opdragte is bloot skyn die skuldiges en haar hoof is ou vriende En n joernalis wat oor opspraakwekkende sake wou berig bevind haar by die skinderblad tot ook sy n besluit neem want Lemmer Bosman se saak het haar saak ook geword Lem Afrikaans Edition Lem is die 2de boek wat ek lees na Plasenta Peet Venter het een van my gunsteling skrywers geword 335 Dit was n baie boeiende boek maar die vloekwaarde was vir my te veel 335
Lem (Afrikaans Edition) By Peet Venter |
0799376906 |
9780799376906 |
Afrikaans |
335 |
Kindle Edition |
lemon8 |
lemur |
lemongrass |
lemmy |
lemon party |
lemmings |
lemons |
the art of crafting the perfect lemonade |
book lemur |
book lemon tree |
book lemon mousse |
book lemon |
book lemonade war |
book lemons on friday |
book lemonade |
